Are the Sensors (Security Beams) / Transmitters Waterproof?

The Sensor (beam) / Transmitters can be used indoors and outside. They are designed to withstand weather including rain and snow, but are not designed to be submerged in water. When installed outside the Sensor (beam) / Transmitters do best when in a covered area and not in direct sunlight.

How does the Sensor (Security Beam) / Transmitter work?

The Sensor (beam) / Transmitter is a passive infrared receiver (PIR). It detects movement by a change in background temperature and transmits a radio signal to the Receiver / Speaker that movement has been detected. You may find it helpful to review the How Voice Alert Works page.

Will birds / dogs / cats trigger a false signal?

No alarm system can claim that they have a foolproof system for 'false' alarms in the unstable area outside the buildings, but we all have certain measures to minimize the possibility of  false triggers. In Drongo Voice Alert's case we have filters that you put in the lens of the sensor and the principle is that you block out the areas that you do not want. So we suggest that you 1) mount your sensors 1.5 above the ground 2) Insert the bottom part of a  horizontal filter in the lens to block out small animals. 3) Adjust your lens just above your biggest 'normal' pet. (a Great Dane is pushing the limit for a normal pet).

Will tree branches trigger a false signal?

It is possible for branches to cause a false trigger. The best location to install the Sensor (security beam) / Transmitter in an area where tree branches and bushes will not be blown by a wind in the detection zone of the Sensor (Security Beam) / Transmitters.

How often will the Sensor (Security Beam) / Transmitter send a signal?

Normally 1-2 seconds but there is a way to make it a bit more sensitive.

What is the maximum distance between the Receiver Base & Sensors (Beams)?

The maximum distance between the Receiver Base (Control) Unit and the PIR wireless sensors (security beams) is 300m if there are no obstructions (line of sight); and approx. 100m through walls and obstructions. The distance can be increased with indoor or outdoor repeaters. The maximum effective distance for the PIR sensors (Security beams) is 0-20m although it could be a little bit further.

Will the system work through walls of my home?

The system is designed to function through the interior walls of a home and exterior walls of a home. The Sensors (Security Beams) / Transmitters have difficulty transmitting a signal through aluminum siding or metal surfaces and are best located on a window in that situation.

How many Sensors (Security Beams) / Transmitters will the system recognize?

There is no limit to the number of Sensors (security beams) / Transmitters that can be installed with a system. There are 6 voice messages (that you record in your own voice depending on application) or areas that are available for the Sensors (security beams) / Transmitters to activate.

Is there a way to get more range between the Sensors (Security Beams) / Transmitters and the Receiver / Speaker?

Yes there is two ways that can help 1) there a jumper inside the transmitter that you can set that will increase the number of signals send out to the Receiver, and 2) You can install a repeater that strengthen the signals for about 500m.

Can a Sensor (Security Beam) trigger more than one Receiver / Speaker (Base Unit)?

Yes. A Sensor (Beam) can be programmed to trigger recorded messages from one or more Receiver / Speakers (Base Units). For example, suppose you were a Retailer and placed 1 Sensor (Security Beam) by the front door. When the Sensor (beam) is triggered, you could use one Receiver / Speaker to play a message such as "Welcome to my store. Let us know how we can help you." The same Sensor (motion detecter beam) triggers a second Receiver / Speaker in the back office, notifying staff someone is in the store with the message "A customer is out front."

Will the Sensor (beam) / Transmitter work in the dark?

Yes, the Sensor (beam) / Transmitter will work in the dark or in full light.

How long will the battery last in the Sensor (Security Beam) / Transmitter?

The expectation is, with the new AAA batteries that it wil last about 18 months to 2 years depending in how busy the area is where the sensor is placed. Temperature can also affect the life of any battery. Operating a battery at cold temperature will reduce its life.

What happens when we experience a power failure?

The Receiver has a built in backup battery, that will hopefully last for many years and will keep the system running for about 2-3 days.

For further queries, please contact us.

 


 

Is die Sensor (Sekuriteit's Straal) / Sender Waterdig?

Die Sensor (straal) / sender kan binne of buite U geboue aangebring word, aangesien hulle ontwerp is om weerbestand te wees (insluitende reen & sneeu). Hulle is wel nie ontwerp om onder water geplaas te word nie. Probeer wel om die sensors wat buite geplaas word in bedekte areas te plaas. Moet hulle ook nie in direkte sonlig plaas nie.

Hoe werk die Sensor/Sender?

Die sensor/sender is 'n passiewe infrarooi ontvanger (PIR). Dit tel beweging op dmv enige verandering in die agtergrond temperatuur. Wanneer beweging opgetel word, stuur die Sensor/ 'n radio sein na die Ontvanger / Luidspreker. Vir verdere inligting, lees die volgende bladsy: Hoe werk die VoiceAlert?

Sal voëls / diere 'n valse alarm stuur?

Geen alarmstelsel kan daarop roem dat hulle 'n stelsel het wat 100% geen 'vals' alarms sal gee in 'n onstabiele omgewing buite geboue nie, maar ons almal het maniere om te probeer om die 'vals' alarms te verminder. In Drongo Voice Alert' se geval het ons filters wat jy in doie lens van sensor insit, en die beginsel is dat jy die areas wat nie wil hê nie uitblok. Ons stel die volgende voor 1) monteer die sensors so1.5m bo die oppervlak van die grond 2) Installeer slegs die onderste gedeelte van die horisontale filter in the lens om die klen diertjies op die grond uit te blok. 3) Stel dan jou lens om net bo-oor jou grootste normale troeteldier te skyn. ('n Great Dane is pushing the limit for a normal pet)

Sal Boomtakke 'n valse alarm stuur?

Dit is moontlik dat boomtakke valse alarm kan veroorsaak. Plaas die sensors dus op areas waar die kanse, vir takke en bosse wat gewaai word deur die wind, min is.

Hoe gereeld stuur die Sensor 'n sein?

Normaalweg so 1-2 sekondes maar daar is 'n manier (jumper) om dit baie meer sensitief te maak. veral binne 'n gebou waar dit 'n stabiele omgewing vir elektronika is.

Wat is die maksimum afstand tussen die Sensors & Ontvang Sisteem?

Die maksimum afstand tussen sensors en die Ontvang Sisteem is 300m as daar geen obstruksies in die pad is nie; & omtrent 100m deur mure & obstruksies. Die afstand kan wel vermeerder word met binne- of buite herhalers. Die effektiefste afstand tussen die Sensors is 0-20m.

Sal die stelsel deur my huis se mure werk?

Die sisteem is ontwerp om deur gewone mure te funksioneer, maar radioseine kan dalk probleme hê om deur aluminium of staal obstruksies siene te stuur. Indien daar aluminium of staal in die pad van die sein kan wees, plaas die sensor liewers by 'n venster.

Hoeveel Sensors sal die stelsel kan identifiseer?

Daar is geen limiet tov hoeveel Sensors geinstalleer kan word nie. Daar is wel 'n maksimum van 6 boodskappe wat U kan opneem vir 6 verskillende sones ("zones"). So Let Wel - Jy het 6 Areas beskikbaar maar onbeperkte sensors per area.

Is daar 'n manier om die afstand tussen die Sensors en Ontvanger te verleng?

Die afstand tussen die verste Sensor & die Ontvanger kan verleng word dmv 'n Herhaler. Die Sensor stuur dan die sein na die Herhaler, en die stuur dit dan na die Ontvanger. Maak net seker die Herhaler is naby 'n kragbron.

Kan 'n Sensor 'n sein na meer as een Ontvanger toe stuur?

Ja, die Sensor kan geprogrammeer word om op meer as een Ontvanger boodskappe te speel. Bv. Wanneer 'n klient in U winkel instap, sal een Ontvanger in die kantoor die boodskap gee dat daar iemand in die winkel is, en 'n ander Ontvanger binne die winkel die klient verwelkom.

Hoe lang hou die batterye in die Sensor?

Die verwagting is met die nuwe AAA batterye dat dit so 18 maande na 2 jaar toe kan hou. Dit hang natuurlik altyd af van in hoe 'n besige area die sensor staan.

Sal die Sensor in die donker werk?

Ja, die Sensor werk in beide dag/nag lig.

Wat gebeur as die krag afgaan?

Die Ontvanger het 'n ingeboude rugsteun battery wat hopelik baie jare gaan hou, en wat die stelsel vir ongeveer 3 dae sal laat werk terwyl die krag af is.

Vir enige verdere vra, kontak ons gerus.